Some Facts

  • 24-hour care by registered nurses and trained caregivers.
  • Quality of life at highest possible standards.
  • Its about compassion and fulfilling needs.
  • Personal wellbeing is of upmost importance.
  • Essential Emergency Services provide at the touch of your emergency panic button.
  • Additional services available throughout the day.
  • Compassionate memory support programmes offered to those who live with Alzheimer’s or related illnesses.

Gallery

Care Centre

While residents are encouraged and assisted to remain independent for as long as possible, under certain circumstances residents are best housed in the Care Centre itself and are then provided with Attentive Care services by Macadamia Care.

Recommendations to move residents to Care Centre are always discussed with the resident, their partner, children and personal doctor as appropriate.

We also offer home based care for our residents, dependent on the health and mental status of the resident and/or spouse. Every case is reviewed on its merits and a decision is always taken in the best interests of the resident and their immediate family.

 Care Services

* 24-hour emergency response

* Health monitoring and Care planning for all residents

* Attentive care

* Respite care

* Memory care

* Home-based care

Macadamia Care Centres are operated by a team of qualified people, providing 24-hour care support.

Sorsentrum

Inwoners word aangemoedig en bygestaan om so lank as moontlik onafhanklik te bly, maar onder sekere omstandighede word inwoners liewer in die Sorgsentrum gehuisves, waar Macadamia Care die nodige verswakte sorg dienste beskikbaar kan stel.

Aanbevelings om inwoners na die SorgSentrum te verskuif, word altyd eers bespreek met die inwoner self, sy/haar lewensmaat, kinders en privaat dokter waar moontlik.

Alhoewel dit moontlik is om versorging aan verswakte bejaardes in hulle huise te bied, is dit nie altyd so koste-effektief en altyd moontlik nie. Dit sal alles afhang van die gesondheid en emosionele welsyn van die inwoner en/of hul gade. Elke situasie word op meriete geëvalueer en ‘n besluit word altyd geneem in die beste belang van die inwoner en sy/haar onmiddellike familie.

Versorgingsdienste

Dienste wat in die Sorgsentrum aangebied word, is:

  • Alle maaltye en versnaperinge
  • Alle wasgoed
  • Alle huishoudelike takies en skoonmaakdienste
  • Die inwoner is 24/7 onder toesig
  • Medisyne beheer
  • Bystand tydens aantrek, maaltye en badtye