parallax layer

Mataffin Gallery

Mataffin Macadamia Care is one of the first of its kind. It is a pioneer because it serves not only the assisted living village, but also the conjoined lifestyle estate where young families, young adults and the 50-and-above community are all welcome. This former Hall’s & Sons staff village is steeped in history and is set at the heart of Halls farms, just off the N4, on the outskirts of Mbombela. This is where country living meets city life in a secure environment. The sense of community that pervades this village stands testament to Macadamia Care’s credo: “People who care about people”.

The village:

130 sectional title apartments and 10 freehold homes in close proximity to the Care Centre for assisted living

A secure, gated community with controlled access via an intercom system from the gate into each resident’s home

24-hour emergency assistance for all residents via a portable panic button

A modern, well-equipped Macadamia Frail Care Centre with in-centre accommodation for individuals requiring 24-hour care

A range of shopping and medical amenities just a short drive away

Manageable size gardens that are not enclosed, creating a park-like environment with paved walkways

A set of House Rules to ensure a quality community-living experience for all residents

Care Services:

* 24-hour emergency response

* Health monitoring and Care planning for all residents

* Attentive care

* Respite care

* Memory care

* Home-based care

Macadamia Care Centres are operated by a team of qualified people, providing 24-hour care support.

Die Mataffin area net buite Nelspruit is bekend vir sy eksklusiwiteit en ruim, oop valleie. Dit is om hierdie rede dat Macadamia Care hulself hier gevestig het. Hier sien ons hoogs opgeleide personeel om na jou geliefdes asof hulle koninklikes is. Tans is daar pragtige enkel- en tweebed-eenhede, asook ruim woonstelle beskikbaar vir inwoners in hierdie gesogde veiligheidskompleks. Die ruim historiese plaas van die bekende Halls familie-boerdery sorg vir ‘n omgewing met asemrowende natuurskoon waar pragtige kleurvolle lanings besoekers met hulle aankoms verwelkom.

Die oord:

130 deeltitel eenhede en 10 voltitel wonings is geleë na aan die Macadamia Care Sorgsentrum om ondersteuningsdienste en hulp aan inwoners te verleen

Die inwoners bevind hulself in ‘n veiligheidskompleks met elektriese omheining waar toegangsbeheer toegepas word deur middel van ‘n interkomstelsel wat die hek met elke eenheid verbind

‘n 24-uur nood- en bystandsdiens is beskikbaar aan inwoners met die druk van ‘n draagbare noodknoppie

Binne die goed toegeruste Macadamia Care Sorgsentrum is daar verblyf beskikbaar aan individue wat 24-uur versorging benodig

‘n Verskeidenheid inkopie-fasiliteite sowel as mediese en ander geriewe is ‘n kort rit vanaf die oord beskikbaar

Die oop, ruim tuine skep die indruk van ‘n groot park met sy geplaveide wandelpaadjies en is groot genoeg dat dit maklik deur inwoners self instand gehou kan word

Daar bestaan ‘n stel reëls vir inwoners om te verseker dat die gemeenskaplike leefwyse ‘n aangename ervaring vir almal is

Macadamia Villages | PO Box 895, White River 1240 | Tel: 080 622 2273 | Fax: 086 762 9514 | Email: info@macadamiacare.com