parallax layer

Nelspruit Gallery

One of the oldest in the group, the Macadamia Care in Nelspruit offers the locals peace of mind in knowing that their loved ones are only a stone’s throw away. Located in the suburb of West Acres, this assisted living village takes special care to help its residents feel at home. This village boasts beautiful views, ample parking, and access to and from the apartments – or frail care rooms – is made possible by paved walkways which wind their way through beautifully kept gardens.

The village:

40 freestanding 2-bedroom and 3-bedroom freehold homes for independent living

24 sectional title apartments in close proximity to the Macadamia Care Centre for assisted living

A secure, gated community with an electrified perimeter fence and controlled access via an intercom system from the gate into each resident’s home

24-hour emergency assistance for all residents via a portable panic button

A large Community Centre offering a range of social activities such as happy hour, bridge club and music evenings

A modern, well-equipped Macadamia Frail Care Centre with in-centre accommodation for individuals requiring 24-hour care

A range of big-city amenities – including a Medi-Clinic Private Hospital – within a 2 km radius and a major shopping centre a short stroll from the Village

Manageable size gardens that are not enclosed, creating a park- like environment with paved walkways

A set of House Rules to ensure a quality community-living experience for all residents

 Care Services

* 24-hour emergency response

* Health monitoring and Care planning for all residents

* Attentive care

* Respite care

* Memory care

* Home-based care

Macadamia Care Centres are operated by a team of qualified people, providing 24-hour care support.

Die Macadamia Care in West Acres, Nelspruit, is gerieflik en sentraal geleë. Hier kan inwoners met gerustheid weet dat hul geliefdes naby genoeg woon vir gereelde besoeke aan hulle. As een van die oudste oorde in die groep, bied Nelspruit die ware Laeveld leefstyl aan sy inwoners met die gerief en kwaliteit wat jarelank reeds met die Macadamia Groep geassosieer word. Die Nelspruit Macadamia Care spog met pragtige tuine en vriendelike personeel wat inwoners en besoekers tuis laat voel.

Die oord:

40 voltitel 2-slaapkamer en 3-slaapkamer wonings is beskikbaar vir ‘n onafhanklike leefstyl

24 deeltitel eenhede is geleë na aan die Macadamia Care Sorgsentrum, indien hulp en ondersteuningsdienste benodig sou word

Die inwoners bevind hulself in ‘n veiligheidskompleks met elektriese omheining waar toegangsbeheer toegepas word deur middel van ‘n interkomstelsel wat die hek met elke eenheid verbind

24-uur nood- en bystandsdiens is beskikbaar aan inwoners met die druk van ‘n draagbare noodknoppie

‘n Groot Gemeenskapsentrum bied aan die inwoners ‘n wye verskeidenheid sosiale aktiwiteite vir gesellige samesyn, soos onder meer kaart en bordspeletjies, brugklubs en musiekaande

Binne die Macadamia Care Sorgsentrum is daar ook verblyf beskikbaar aan individue wat 24-uur versorging benodig

‘n Wye verskeidenheid aantreklike stedelike geriewe en fasiliteite is beskikbaar binne ‘n omtrek van 2 km vanaf die Macadamia Oord, insluitende die Medi-Clinic Privaathospitaal, asook ‘n groot inkopiesentrum wat binne loop afstand is

Die oop, ruim tuine skep die indruk van ‘n groot park met sy geplaveide wandelpaadjies en is groot genoeg dat dit maklik deur inwoners self instand gehou kan word

Daar bestaan ‘n stel reëls vir inwoners om te verseker dat die gemeenskaplike leefwyse ‘n aangename ervaring vir almal is

Macadamia Villages | PO Box 895, White River 1240 | Tel: 080 622 2273 | Fax: 086 762 9514 | Email: info@macadamiacare.com