parallax layer

Polokwane Gallery

Hugging the outskirts of the bustling metropolis of Polokwane, Macadamia Care offers peace in its secluded surroundings. A proverbial village with its own, very unique personality, Macadamia Care, which forms part of The Aloes Lifestyle Estate in Polokwane is modern and upmarket; it is elegant in the truest sense of the word. Beautifully landscaped lawns stretch out across the vast expanse of this property, offering residents freedom to move around without the feeling of being confined. You can be sure that your loved ones will feel at home in this village, as they spend their golden years in luxury and comfort.

The village:

66 freehold 2-bedroom / 3-bedroom independent lifestyle units

12 freehold 2-bedroom / 3-bedroom assisted living units

124 sectional title apartments in close proximity to the Macadamia Care Centre for assisted living

A secure, gated community with an electrified perimeter fence and controlled access via an intercom system from the gate into each resident’s home

24-hour emergency assistance for all residents via a portable panic button

A modern, well-equipped Macadamia Frail Care Centre with in-centre accommodation for individuals requiring 24 hour care

A range of big-city amenities a short drive away

Manageable size gardens that are not enclosed, creating a park-like environment with paved walkways

A set of House Rules to ensure a quality community-living experience for all residents

Care services:

* 24-hour emergency response

* Health monitoring and Care planning for all residents

* Attentive care

* Respite care

* Memory care

* Home-based care

Macadamia Care Centres are operated by a team of qualified people, providing 24-hour care support.

Hierdie ontwikkeling is die nuweling in die Macadamia familie. Macadamia Care, wat deel van The Aloes Lifestyle Estate is, is geleë na aan die besige Polokwane middestad en spog met pragtige tuine, goed versorgde grasperke en ‘n ten volle toegeruste sorgsentrum wat na al die inwoners se behoeftes omsien. Die peroneel is hoogs opgelei en gefokus op 24-uur bystand om jou gemoedsrus te verleen dat jou geliefdes net die beste mediese versorging sal ontvang. Alle eenhede, sowel as die enkelkamers, is toegerus met ‘n noodknoppie wat direk verbind is aan die Sorgsentrum in ‘n noodgeval. Die inwoners hier vorm lewenslange bande met hul bure en mede-inwoners, wat bydra tot die vriendelike en huislike atmosfeer wat bestaan.

Die oord:

66 voltitel 2-slaapkamer / 3-slaapkamer wonings is beskikbaar vir ‘n onafhanklike leefstyl

12 voltitel 2-slaapkamer / 3-slaapkamer wonings is beskikbaar vir bystand versorging

124 deeltitel eenhede is geleë na aan die Macadamia Care Sorgsentrum, indien hulp en ondersteuningsdienste benodig sou word

Die inwoners bevind hulself in ‘n veiligheidskompleks met elektriese omheining waar toegangsbeheer toegepas word deur middel van ‘n interkomstelsel wat die hek met elke eenheid verbind

24-uur nood- en bystandsdiens is beskikbaar aan inwoners met die druk van ‘n draagbare noodknoppie

Binne die Macadamia Care Sorgsentrum is daar ook verblyf beskikbaar aan individue wat 24-uur versorging benodig

n Wye verskeidenheid stedelike fasiliteite en geriewe is na aan die oord geleë

Daar bestaan ‘n stel reëls vir inwoners om te verseker dat die gemeenskaplike leefwyse ‘n aangename ervaring vir almal is

Macadamia Villages | PO Box 895, White River 1240 | Tel: 080 622 2273 | Fax: 086 762 9514 | Email: info@macadamiacare.com