parallax layer

Tzaneen Gallery

Perched atop the rolling hills of this Limpopo paradise, Tzaneen Macadamia Care overlooks the picturesque Tzaneen Dam from its location in the mountainous forests of George’s Valley. Arguably one of the most breath-taking views welcomes residents each morning. Every care has been taken to ensure a comfortable, loving environment with beautiful open courtyards, serene walking routes and expansive parks that crest the edges of the apartments. Residents here have formed lasting friendships with neighbours and staff alike, all of whom have come to call each other family.

The village:

114 freestanding 1-bedroom, 2-bedroom and 3-bedroom freehold homes for independent living

32 sectional title apartments in close proximity to the Care Centre for assisted living

A secure, gated community with an electrified perimeter fence, 24-hour roaming guard patrols and controlled access via an intercom system from the gate into each resident’s home

24-hour emergency assistance for all residents via a portable panic button

A large Community Centre offering a range of social activities such as happy hour, bridge club and music evenings

A modern, well-equipped Macadamia Frail Care Centre with in-centre accommodation for individuals requiring 24-hour care

A range of shopping amenities within a 3 km radius and Tzaneen’s Private Hospital 2 km from the village

Manageable size gardens that are not enclosed, creating a park-like environment with paved walkways

A set of House Rules to ensure a quality community-living experience for all residents

Care services:

* 24-hour emergency response

* Health monitoring and Care planning for all residents

* Attentive care

* Respite care

* Memory care

* Home-based care

Macadamia Care Centres are operated by a team of qualified people, providing 24-hour care support.

Hierdie is heel moontlik die naaste wat ‘n mens sal kom aan hemel op aarde. Macadamia Care Tzaneen is omring deur berge en grasgroen vlaktes net buite die asemrowende George’s Valley in die Limpopo Provinsie. Hier word inwoners bederf met die pragtige natuurskoon van die omgewing en met staproetes wat deur ruim parkies kronkel wat ‘n mens fiks en gesond hou. Hier word elke inwoner met die grootste respek hanteer en plaaslike kerke doen weeklikse besoeke om die inwoners met Bybelstudies en lofsang te bedien.

Die oord:

114 voltitel 1-slaapkamer, 2-slaapkamer en 3-slaapkamer wooneenhede is beskikbaar vir ‘n onafhanklike leefstyl

32 deeltitel eenhede is geleë na aan die Macadamia Care Sorgsentrum, indien enige hulp en ondersteuningsdienste benodig sou word

Die inwoners bevind hulself in ‘n veiligheidskompleks met elektriese omheining waar toegangsbeheer toegepas word deur middel van ‘n interkomstelsel wat die hek met elke eenheid verbind

‘n 24-uur nood- en bystandsdiens is beskikbaar aan alle inwoners met die druk van ‘n draagbare noodknoppie

‘n Groot Gemeenskapsentrum bied aan die inwoners ‘n wye verskeidenheid sosiale aktiwiteite vir gesellige samesyn, soos onder meer kaart en bordspeletjies, brugklubs en musiekaande

Binne die goed toegeruste Macadamia Care Sorgsentrum, is daar ook verblyf beskikbaar aan individue wat 24-uur versorging benodig

‘n Verskeidenheid inkopie-fasiliteite en geriewe is beskikbaar aan inwoners binne die omtrek van 3km vanaf die oord. Tzaneen Privaat Hospitaal is 2 km vanaf die oord geleë

Die oop, ruim tuine skep die indruk van ‘n groot park met sy geplaveide wandelpaadjies en is groot genoeg dat dit maklik deur inwoners self instand gehou kan word

Daar bestaan ‘n stel reëls vir inwoners om te verseker dat die gemeenskaplike leefwyse ‘n aangename ervaring vir almal is

Macadamia Villages | PO Box 895, White River 1240 | Tel: 080 622 2273 | Fax: 086 762 9514 | Email: info@macadamiacare.com