parallax layer

White River Gallery

The White River Macadamia Care has reason to boast. Not only is this where the dream of a loving environment with personal, professional frail care found its roots, but it also houses the longest occupying resident in the group. These residents of the White River Macadamia Care are testament to the success and loving nurturing the elderly can expect to receive here. Macadamia Care White River, is situated conveniently in the suburbs of this historical town with easy access to shopping and other points of interest. Macadamia White River – rest assured.

The village:

103 freestanding 1-bedroom, 2-bedroom and 3-bedroom freehold homes for independent living

41 sectional title apartments in close proximity to the Macadamia Frail Care Centre for assisted living

A secure, gated community with an electrified perimeter fence and controlled access via an intercom system from the gate into each resident’s home

24-hour emergency assistance for all residents via a portable panic button

A large Community Centre offering a range of social activities such as happy hour, bridge club and music evenings

A modern, well-equipped Macadamia Frail Care Centre with in-centre accommodation for individuals requiring 24-hour care.

A range of amenities within a 1 km radius

Manageable size gardens that are not enclosed, creating a park-like environment with paved walkways

A set of House Rules to ensure a quality community-living experience for all residents

 Care services:

* 24-hour emergency response

* Health monitoring and Care planning for all residents

* Attentive care

* Respite care

* Memory care

* Home-based care

Macadamia Care Centres are operated by a team of qualified people, providing 24-hour care support.

Macadmia Care in Witrivier is waar die idee ontstaan het om bekostigbare, dog kundige mediese hulp aan afgetredenes te bied. Hierdie is ‘n plek vir almal en waar u geliefdes rus sal vind. Gevestig in die voorstedelike gebied van die historiese dorpie, vind jy die Macadamia Care Sorgsentrum waar verswakte bejaardes in ‘n liefdevolle omgewing op ‘n professionele wyse versorging ontvang.

Die oord:

103 voltitel 1-slaapkamer, 2-slaapkamer en 3-slaapkamer wooneenhede is beskikbaar vir ‘n onafhanklike leefstyl

41 deeltitel eenhede is geleë na aan die Macadamia Care Sorgsentrum, indien enige hulp en ondersteuningsdienste benodig sou word

Die inwoners bevind hulself in ‘n veiligheidskompleks met elektriese omheining waar toegangsbeheer toegepas word deur middel van ‘n interkomstelsel wat die hek met elke eenheid verbind

24-uur nood- en bystandsdiens is beskikbaar aan inwoners met die druk van ‘n draagbare noodknoppie

‘n Groot Gemeenskapsentrum bied aan inwoners ‘n wye verskeidenheid sosiale aktiwiteite vir gesellige samesyn, soos ondermeer kaart- en bordspeletjies, brugklubs en musiekaande

Binne die goed toegeruste Macadamia Care Sorgsentrum is daar ook verblyf beskikbaar aan individue wat 24-uur versorging benodig

Daar is ‘n verskeidenheid inkopie-fasiliteite en geriewe beskikbaar aan inwoners binne ‘n omtrek van 1 km

Die oop, ruim tuine skep die indruk van ‘n groot park met sy geplaveide wandelpaadjies en is groot genoeg dat dit maklik deur inwoners self instand gehou kan word

Daar bestaan ‘n stel reëls vir inwoners om te verseker dat die gemeenskaplike leefwyse ‘n aangename ervaring vir almal is

Macadamia Villages | PO Box 895, White River 1240 | Tel: 080 622 2273 | Fax: 086 762 9514 | Email: info@macadamiacare.com