For the most up-to-date news and information about the coronavirus pandemic, visit www.sacoronavirus.co.za

12 Life Lessons of things that truly matter

12 Life Lessons of things that truly matter

Time for reflection by Dr. Johan

The older generation shared 12 life lessons of things that truly matter.

I asked a group of seniors to look back on their lives and to make a list of 12 life lessons – one for each month. Here they are:

  1. You are never too old to dream a new dream.
  2. Dance when you can, even if there is no music.
  3. Your career is not going to care for you when you are sick or weak – your friends and family will.
  4. Make peace with your past so it does not steal your present.
  5. Get rid of what you don’t really use – it only clogs your life.
  6. It is never too late to be happy. The choice is yours.
  7. Give everyone you meet a smile – even if they don’t smile back.
  8. Today, burn the candles, use the good linen, wear the nice clothes. Today is special.
  9. Bitterness is a waste of time.
  10. The most beautiful thing that they can say at the end of your life is that you loved.
  11. Worry is a waste of time.
  12. Life doesn’t come with bows but is still a gift.

The unusual fact of the list is that none of the lessons, are limited to just a few people or out of anyone’s reach. There is nothing here that costs any money or only directed at the young and healthy. Solomon says it so beautifully: “As long as you are alive, you have hope.” Ecclesiastes 9:4, “Eat your food with joy” (9:7), “Enjoy life with the woman you love.” (9:9), and above all, “Do with dedication, whatever your hand finds to do.”– 9:10 – All it asks for, is a decision to live life to the full.

*****

Stiltetyd deur Dr Johan

Die ou garde deel 12 lewenslesse van dinge wat waarlik saak maak

Ek vra ‘n groupie seniors om terug te kyk op hulle lewe en ‘n lys van 12 lewenslesse op te stel – een vir elke maand. Hier is hulle:

  1. Jy is nooit te oud om ‘n nuwe droom te droom nie.
  2. Dans wanneer jy kan, al is daar nie musiek nie.
  3. Jou beroep gaan nie vir jou omgee wanneer jy siek of swak is nie. Jou vriende en families al.
  4. Maak vrede met jou verlede sodat dit nie jou hede steel nie.
  5. Raak ontslae van dit wat jy nie regtig gebruik nie. Dit verstop net jou lewe.
  6. Dit is nooit te laat om gelukkig te wees nie. Die keuse is joune.
  7. Glimlag vir almal al glimlag hulle nie terug nie.
  8. Brand vandag die kerse, gebruik die goeie linne, dra die mooi klere. Vandag is spesiaal.
  9. Bitterheid is ‘n mors van tyd.
  10. Die mooiste wat hulle aan die einde van jou lewe kan sê, is dat jy lief gehad het.
  11. Bekommernis is ‘n mors van tyd.
  12. Die lewe kom nie met strikkies aan nie, maar is steeds ‘n geskenk.

Die besonderse feit van die lys is dat geen van die lesse, nie niet vir ‘n paar mense beskore is of buite enige een se bereik is nie. Daar is niks hier wat geld kos of net vir jong of gesonde mense moontlik is nie. Salomo sê dit so mooi: “Solank jy onder die lewendes is, het jy hoop.” – Prediker 9:4 – “Eet jou brood met vreugde”, – Prediker 9:7 – “Geniet die lewe met die vrou wat jy lliefhet, – Prediker 9:9- en bo alles, “Doen met toewyding, alles wat jou hand vind om te doen.” – Prediker 9:10 –

Al wat dit vra is ‘n besluit om voluit te leef.

Author: Dr Johan

Macadamia Care, White River

To read more about Macadamia Care, click here.

 

Share this:

No Comments


Leave a Reply

Your email address will not be published Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

*