For the most up-to-date news and information about the coronavirus pandemic, visit www.sacoronavirus.co.za

parallax layer

The Somerset Care Centre is a new, purpose-built facility in Somerset West, located within the prestigious Lifestyle and Retirement Village The Somerset.

The centre provides full 24-hour nursing, however our trained and dedicated staff focus on supporting our residents’ independence as far as possible. With a range of design features to support different levels of capability, we aim to ensure the overall wellbeing of residents.

Care services:

* Support to 24-hour emergency response from Call4Care

* Health monitoring and Care planning for all residents

* Attentive care

* Respite care

* Home-based care

Macadamia Care Centres are operated by a team of qualified people, providing 24-hour care support. To contact us in Somerset West, click here.

Die Somerset Sorg sentrum is ‘n nuwe sorgsentrum spesifiek gebou vir die luukse aftree-oord – The Somerset Lifestyle and Retirement Village.

Die sorg sentrum voorsien 24-uur sorg vir die  sorgsentrum inwoners, maar die diens se doel is om seker te maak dat inwoners van die oord so lank as moontlik onafhanklik in hul huise versorg kan word.

Die inwoners bevind hulself in ‘n veiligheidskompleks met elektriese omheining waar toegangsbeheer toegepas word deur middel van ‘n interkomstelsel wat die hek met elke eenheid verbind.

24-uur Nood- en bystandsdienste is beskikbaar aan inwoners met die druk van ‘n draagbare noodknoppie.

‘n Groot Gemeenskapsentrum bied aan die inwoners ‘n wye verskeidenheid sosiale aktiwiteite vir gesellige samesyn, soos onder meer, kaart en bordspeletjies, klubs en musiekaande.

Binne die Macadamia Care Sorgsentrum is daar ook verblyf beskikbaar aan individue wat 24-uur versorging benodig.

‘n Wye verskeidenheid aantreklike stedelike geriewe en fasiliteite is beskikbaar binne ‘n omtrek van 2 km vanaf die oord, insluitende die Medi-Clinic Privaathospitaal, asook ‘n groot inkopiesentrum wat binne loop-afstand is.

Daar bestaan ‘n stel reëls vir inwoners om te verseker dat die gemeenskaplike leefwyse ‘n aangename ervaring vir almal is.

MacCare NPC | PO Box 895, White River 1240 | Tel: 080 622 2273 | Fax: 086 762 9514 | Email: info@macadamiacare.com